Die volgende trein

20 Oktober 2018 13:50 (UAE Time) Dis ‘n lieflike (sonnige, natuurlik) Saterdagmiddag en ek het besluit om bietjie in Marriott Hotel oorkant my blyplekkie te kom sit en skryf. Met klassieke musiek in my ore, ‘n heerlike vars Granadilla drankie en ‘n pragtige uitsig oor die fonteine hierbuite, kan ek terug dink aan my 2... Continue Reading →

Die son sal weer skyn

In watter seisoen van jou lewe is jy? Ons kan maklik so verstrik raak in die idee dat geloof net om “joy” gaan. Veral op geestelike tienerkampe word daar gewoonlik ‘n geestelike hoogtepunt bereik waar daar dan gedink word dat Christenskap net oor ewigdurende blydskap en vreugde en voorspoed gaan. Maar soos wat jy ouer... Continue Reading →

Tweeling

Ek het hierdie blog geskryf aan die begin van 2017, toe ek begin werk het. Wat 'n voorreg om sibbe te hê! || "Hoe voel dit om 'n tweeling te wees?" Dit is die vraag wat ons die meeste kry. Maar vir ons was dit ál wat ons nog ons hele lewe lank ken. Hoe... Continue Reading →

Die wêreld daar buite

Met die toestemming van my sussie, kon ek die volgende blog post oor die bietjie wat ek al kon leer oor die lewe, die liefde en God se onverdiende genade. || Liefste Annie sus, Ek kan nie glo jy is al 18 nie! Jy sal maar altyd my kleinsussie bly met die mooi, blonde hare... Continue Reading →

Rooibostee

03 September 2018 07:41 Dit is week 2 en dag 7 by my nuwe skool, Al Ittihad National Private School. Ek sit in my cubicle en luister na ‘n sermon “God is going to put his super on your natural” by Paul Washer. Wat ‘n voorreg om soggens met ‘n koffietjie in die staff room... Continue Reading →

Veilig in my nuwe tuiste

14:20  (UAE Time) 25 Augustus 2018 Ek is al vir 4 dae veilig in Abu Dhabi! En vandag is my tweede dag by my nuwe skool. Sovêr was alles omtrent my ervaring hier wonderlik! Ek is werklik geseënd met die goeie skool en mooi studio! Gister toe ons by die skool aankom, was ons verstom... Continue Reading →

Dans in die ewigheid

Ek het my ouma en oupa leer ken toe hulle twee in Gordonsbaai by die see gebly het. My oupa is in 2016 oorlede en ek het daarna hierdie gedig vir my ouma geskryf. || Dans in die ewigheid Soos altyd sit ek alleen by die see En hoor ek die branders oor die rotse... Continue Reading →

‘n Nuwe dag

'n Gedig wat ek geskryf het vir 'n lang verlore liefde. || 'n nuwe dag Ek sal jou oor en oor kies in my verlede En kanse vat op jou en my Want jare se miljoene gebede Het my na jou gelei   Wees geduldig in die liefde Maak Korintiërs sy merk Elke aand op... Continue Reading →

Eendag

Ek het in my derde jaar van universiteit hierdie blog geskryf op 'n rustige aand in my koshuiskamer. Ek is dankbaar vir die voorreg om te droom en die voorreg om 'n God van wonderwerke te dien. || 2015 Iemand het eendag gesê: Doen vandag dit wat jy eendag op jou sterfbed gaan wens jy... Continue Reading →

Emirates

  22 Augustus 2018 My oggend het vroeg begin. Om 5-uur was ek en Johan op en oppad lughawe toe. Ek het maar min geslaap, maar so is dit maar as enige belangrike dag vir my voorlê. Neline en haar ma het my gisteraand kom verras met Suid-Afrikaanse pakkies en die mooiste briefie vir op... Continue Reading →

A new chapter

OR TAMBO 21 Augustus 2018, 15:45 (SA-tyd) Ek het sopas op OR Tambo Lughawe gearriveer. Ouma en Mamma het my op Upington Lughawe weggesien. Ek sit in Piece a Pizza en drink ‘n klein cappuccino, terwyl ek vir Johan wag om klaar te werk en my te kom oplaai. Hier loop vreeslik baie toergroepe verby.... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑